Piet Smit - AANLYN KONSERTE

Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE

SPAN JOU SEILE

'n Reisplan vir die lewe



Kom saam met my op 'n musikale see-reis enĀ 

deel die geestelike uitdagings en vreugdes

daarvan met my.


Speelduur : 1 uur 3 minute (Klik op die foto)

MUSIKALE FOTO'S VAN JESUS

'n Oorsig oor die Here Jesus se aardse lewe



Beleef die betrokkenheid van God se Seun in die verloop van die geskiedenis van die mensdom - van Genesis tot Openbaring.


Speelduur : 54 minute (Klik op die foto)

DIE GELOFTE - 16 DESEMBER

'n Geestelike perspektief op die Gelofte



Laat my toe om jou weer 'n keer te herinner aan die Gelofte wat Ds Sarel Celliers tydens die slag van Bloedrivier, op 16 Desember 1838 aan God gemaak het.


Speelduur : 49 minute (Klik op die foto)

NUWEJAARSBOODSKAP

Moed inpraat vir 2021



Ek voel beslis nie om vir jou te profe-teer dat die einde van jou moeilikheid vroeg in 2021 gaan aanbreek nie. Ek glo die swaar gaan nog geruime tyd lank duur. Maar ek wil jou bemoedig deur jou te herinner dat God saam met jou in die vuur-oond is ...


Speelduur : 6 minute 19 sek

Terug na TUISBLAD

Back to HOME PAGE